top of page
Weeklikse Afkondigings
Preke
Preke is beskikbaar op YouTube. Volg skakel links bo aan hierdie bladsy.
Tans word eredienste lewendig uitgesaai op YouTube
Kalender
Die 2027 kalender sal einde Nov 2026 beskikbaar wees
Volg die skakel hier onder is die Google kalender van die gemeente. Enige veranderinge aan die gedrukte kalender sal hier aangebring word. Indien daar egter steeds onsekerheid is oor 'n byeenkoms of tyd, skakel die kerkkantoor, asb. Dit mag wees dat ons nog nie ingelig is oor 'n verandering nie, dit nog net nie bygewerk het nie of so iets. Ons sal egter ons beste gee om dit altyd op datum te hou.
bottom of page
