Name vir die voorbiddingslys op die afkondigings moet asb aan die kerkkantoor deurgegee word vir plasing op die afkondigings.
Die gemeente het ook 'n gebedsketting. Indien u 'n versoek wil deurgee, of graag deel wil wees daarvan, kontak asseblief vir Marietha Ueckermann by 072 451 2385 of kliek op die onderstaande skakel.