top of page

2026

Kalender kan afgelaai en gedruk word

Volg die skakel hier onder is die Google kalender van die gemeente. Enige veranderinge aan die gedrukte kalender sal hier aangebring word. Indien daar egter steeds onsekerheid is oor 'n byeenkoms of tyd, skakel die kerkkantoor, asb. Dit mag wees dat ons nog nie ingelig is oor 'n verandering nie, dit nog net nie bygewerk het nie of so iets. Ons sal egter ons beste gee om dit altyd op datum te hou.

Het jy 'n bestaande Google profiel, of sal jy een oorweeg? Wil jy graag hierdie kalender met jou slimfoon (Android) se kalender sinkroniseer?  Volg die stappe soos in die dokument hiernaas. (Dit kan egter net op 'n rekenaar gedoen word en nie van die slimfoon self af nie). 

Indien u enige foute of probleme het met/op die webwerf, stuur asseblief 'n e-pos aan die webmeester. Kliek op die ikoon hier onder.

 © NG Nylstroom-Oos
bottom of page